Deiksis

persoonsdeiksis, plekdeiksis en tyddeiksis

In linguistiek verwys deiksis (/ˈdkss/)[1] na woorde en frases, soos "my" of "hier", wat nie sonder bykomende kontekstuele inligting ten volle verstaan kan word nie – in hierdie geval, is dit die spreker se identiteit ("my"), en die spreker se ligging ("hier"). Woorde is deikties as hulle 'n spesifieke semantiese betekenis het, maar as hulle aanwysende betekenis afhangende van tyd en/of plek verskil. Woorde of frases wat kontekstuele inligting vereis om betekenis oor te dra –byvoorbeeld voornaamwoorde – is deikties.

Die term se oorsprong is antieke Grieks: deixis beteken "tentoonstelling, demonstrasie of verwysing", en die betekenis verwysingspunt is in kontemporêre linguistiek is by Chrysippus oorgeneem.[2]

  1. Oxford English Dictionary 3rd Ed. (2003)
  2. S. E. M VIII.96; sien The Cambridge Companion to the Stoics, 2003, p. 89.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search